This image is the cover for the book Rockster Liefde

Rockster Liefde

Boek beskrywing:
Toe haar verloofde haar 'n week voor hul troue met 'n "Liewe Katie"-brief vernietig het, het Kate Stillman nog steeds 'n belofte afgelê - dit sou 'n koue dag wees voordat sy 'n man iets meer as een nag gee. Vry van emosionele verstrengeling, skiet haar fotografieloopbaan die hoogte in, daar is af en toe 'n warm aand met ‘n mooi man, en haar hart is buite perke. Dit is die perfekte plan totdat 'n vakansie in Miami haar in Pieter Barrett se lewe bring.
Die slim en sexy kitaarspeler Pieter het Katie met boodskappe gepester sedert sy fotos van Pieter se musiek groep afgeneem het. Noudat hulle in die vlees herenig is, is daar meer as blote flirtasie. Hy wil haar hê. Nou. Katie gee toe aan hul bruisende aangetrokkenheid, en dink 'n rockster sal haar een-nag-reël waardeer. Maar Peter weier om by die een-nag-reël te bly. Hy rig 'n uitnodiging uit vir 'n tweede nag van pure passie, 'n aanbod wat te aanloklik is om te weier. Wanneer die tweede aand klaar is, leer Katie hoe goed haar een-nag-reël haar hart beskerm het. Tyd weg van Pieter laat haar net meer na hom verlang. Elke stomende, laataand-telefoonoproep laat haar wonder of sy weer kan liefhê. Maar wanneer Pieter terugkeer en haar vertroue getoets word, moet Katie haar verlede oorkom om te sien dat liefde op haar manier nooit die regte manier was nie.

Karen Booth, Juliet Perie

Skrywer se biografie:
Karen Booth is grootgemaak met '80's musiek en herhaalde lesings van "Forever" deur Judy Blume. Karen skryf kontemporêre romanse en vrouefiksie, amper altyd oor die dromerige ou wat jy nooit gedink het jy sou kry nie. Haar stories is vol asemlose soene, tranetrekker-oomblikke, komplekse gesinsdinamika, en meer as 'n paar dinge wat sy bly is dat haar ouma nooit gelees het nie.

Babelcube Inc.