This image is the cover for the book Stoei Boewe van Hoërskool Killimore

Stoei Boewe van Hoërskool Killimore

COPYRIGHT © 2015 Thomas Mangan Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie verhaal of die vergeselde literatuur mag gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van die skrywer. Alle name en karakters is die intellektuele eiendom van Thomas Mangan.

Laat elke stoeier en nie-stoeier lees op hul eie risiko.
Aan al my stoei spanmaats.
Mag julle steeds geseën wees na al hierdie jare, waar julle ook al mag wees.

Joe Rasselor, Gerard Bouwer

Oor die Skrywer
Joe Rasselor het in die laerskool, hoërskool en kollege gestoeie. Tans is hy amper veertig en sy Stoeie wedstryde is nou teen sy eie kinders. Ten tye van hierdie skrywe is sy kinders se ouderdomme in die enkel syfers en Joe verloor meestal. Wanneer hy nie met sy kinders aan die Stoeie is nie, geniet hy dit om oor die sport waarvan hy die meeste hou, te skryf: Stoeie!

Spiced Coffee