This image is the cover for the book Jed McKenna se Teorie van Alles: Die Ingeligte Perspektief

Jed McKenna se Teorie van Alles: Die Ingeligte Perspektief

Ons is geprogrammeer van geboorte af om te glo dat ons bestaan ʼn onoplosbare raaisel is, maar as ons ʼn eerlike poging aanwend, dan ontdek ons ​​dat misterie self die raaisel is. Nie net wat is die groot misterie nie, maar hoekom is daar enige misterie? En wat as daar nie is nie? Wat as die Mysterium Tremendum net ʼn interne oortuiging is sonder enige eksterne eweknie? Wat as die antwoorde op die grootste vrae van die lewe eenvoudig en voor die hand liggend is en reg voor jou is?
As mens sal slaan, slaan deur die masker! Hoe kan die gevangene buite toe reik behalwe om deur die muur te stoot? -Herman Melville
As jy belangstel om deur die masker te slaan, dan sal jy bly wees om te weet dat daar ʼn teorie van alles is wat perfekte sin maak, wat nie staatmaak op godsdienstige of wetenskaplike kullery nie en wat jy maklik en direk kan verstaan. En as jy vertroud is met Jed McKenna en die Enlightenment Trilogy, dan weet jy dit is nie net ʼn teorie nie.

Jed McKenna, Adri van Schalkwyk

Kommentaar oor Jed McKenna se Ingeligtheid Trilogie
“Jed McKenna is ? Amerikaanse origineel.” -Lama Surya Das
“Absoluut wonderlik, pragtige, perfekte boeke!” -Shri Acharya
“Hierdie boeke het my lewe deur en deur verander.” -C. Jensen
“Hierdie drie boeke is kosbare geskenke aan die mensdom.” -E. De Vries
“Dankie vir die boeke. Ek wag al my lewe lank vir hulle.” -C. Vankeith
“Ek kan aan geen ander skrywer dink wat ek hoër sal aanbeveel nie.” -M.R. Fleming
"Ek sê ? ewige dankie vir die Trilogie. Die boeke gaan voort om my gedagte en lewe uit te daag.
"Ek het my 4de volledige stel bestel. Niks vergelyk met hierdie skrywery." -J.H.
"As jy gereed is, stap in Jed se die wêreld in. Ditis intelligent en magtig." -J. Katz
Besoek Wisefool Press om meer oor Jed McKenna se Ingeligtheid Trilogie en Droomtoestand Trilogie uit te vind.

Wisefool Press